Ewe skielik bevind jy jou Gerookte self op die mooiste plek.
Dis asemrowend mooi.  Miskien is dit die Sonsondergang, dalk die rustigste stroompie.
Miskien is dit die berge wat jou toevou, of die mis langs die pad…

Waar is jou gunsteling plek vir ‘n joint?

Stuur jou foto, verkieslik sonder jou gesig.
As dit mooi is, plak ons hom hier vir jou.

geblaas@bjed.co.za

Onthou…
Dis nog onwettig so moet nie gevang word nie asb.