18 September – Wettig Uiteindelik

Op 18 September 2018 het die Grondwetshof ‘n uitspraak gemaak. Dagga is nou wettig vir persoonlike gebruik. Wat beteken dit? Wel om op te som: Jy mag dagga by jou huis groei. Jy mag dagga in privaat rook. Jy mag klein hoeveelhede aan jou persoon hê. Wat jy Nie mag doen Nie: Kinders mag nie bloodgestel word aan dit nie. Jy mag dit nie koop of verkoop nie. Jy mag die NIE in publieke plekke Read more…

Die departement van handel en nywerheid ondersoek Dagga

Hierdie artikel is geleen en rofweg vertaal vanaf die Business Day Webwerf: Die departement van handel en nywerheid het ondersoek ingestel na struikelblokke en geleenthede om SA ‘n aktiewe speler in die groeiende mark vir dagga te wees. Die uitkoms van die studie sal die pad vorentoe bepaal met betrekking tot die industrialisering van die sektor, het die minister van handel en nywerheid, Rob Davies, in ‘n skriftelike antwoord op ‘n parlementêre vraag deur Inkatha Read more…

FDA Keur GW Pharma se Epidiolex Goed

Epidiolex Epidiolex is ‘n nuwe FDA goedgekeurde middel vir die behandeling van epilepsie.  Dit is ‘n CBD middel wat mondelings geneem word vir die behandeling van Lennox-Gastaut sindroom en Dravet sindroom in veral kinders van 2 jaar en ouer.      So dis mos goeie nuus. Nee, ongelukkig nie vir die wat dit regtig nodig het nie.  Die prys vir die middel is dalk te hoog vir die mense wat dit moet gebruik.  Die middel sal Read more…

Kanada Word die eerste G7 land met Wettige Ontspannings Dagga

Kanada is nou ook ‘n wettige dagga land. Na 90 jaar se verbod op dagga het die regering 52-29 ten gunste van wettige dagga vir ontspannings gebruik gestem. Dit maak hulle die eerste G7 land – Ryk land- om dit te wetting. Alhoewel 9 state in die VSA reeds wettige ontspannings dagga he, bly dit steeds ‘n federale oortreding en mag dit nie tussen state vervoer word nie. Uruguay was eerste met wettige dagga vir Read more…

Die Suider Afrika Dagga Situasie

Soos almal seker weet is dit nie regtig moeilik om dagga in die hande te kry in Suid Afrika nie. Jy ken dalk reeds iemand wat ‘n gereelde gebruiker is em jy weet dit nie eers nie. Vra ,n bietjie jou vriende en familie. Jy gaan dalk nie jou oë en ore glo nie. Een van die grootste probleme vandag vir die Suid Afrikaanse polisie mag is die swart mark vir dwelms. Die probleem is Read more…

4:20

Ons nader op die stadium 4:20. 4:20 kan verwys na ‘n tyd van die dag if na 4 April. Dit is in sekere plekke in die wêreld ‘n dagga vakansie dag waar mense bymekaar kom om saam dagga te gebruik, musiek te luister en meer te leer oor navorsing, nuwe studies en produkte. Daar behoort baie sprake te wees in sekere kringe oor planne en gebeurtenisse op 4:20. 4:20 het sy oorsprong in meer as Read more…

April fools 2018

Sover kon ek nog net die een storie opspoor oor dagga. Ek dink dit was ‘n goeie een. Gaan lees gerus by: Vaaldriehoek kry dalk eerste daggaparke http://vaalweekblad.com/30343/vaaldriehoek-kry-dalk-eerste-daggaparke/

Ons Storie

Ons is nie dwelm verslaafdes nie. Ons is mense wat die plant op een of ander manier ontdek het en gevind het dat ons meer uit die plant kan kry as slegs ‘n ontspannende middag of aand. Hierdie webwerf is gebou om met jou te deel wat ons sover geleer het. Keep an open Mind.