Nuus
Vir die nuutste in die wêreld van dagga, hou hierdie mense en instansies dop.
‘Radical’ Russ Belville
Russ Belville is ‘n Amerikaanse aktivis. Vir meer inligting oor die VSA se roete tot wettig making van Dagga, gaan loer na sy twitter feed of gaan kyk na sy Podcasts op YouTube.
Hy het hope informasie en statistieke oor dagga van prys veranderings tot motor ongeluk syfers wat dagga in ‘n persoon se bloed toetse gevind is.
Hier is die skakel na sy YouTube Kanaal:
https://www.youtube.com/user/RadicalRuss
Fields of Green for All
Die ‘Fields of Green for All’ is ‘n Suid Afrikaanse instansie.
Hulle het baie goeie raad vir as jy gevang word met dagga, en waar die Suid-Afrikaanse wetgewing op die oomblik staan.
Dit is een van die sogenaamde ‘Dagga Couple’ se projekte. Ons beveel sterk aan dag jy na hulle webwerf gaan kyk.
Vir meer inligting oor wie die ‘Dagga Couple’ is, gaan loer self na
Julian Stobbs en Myrtle Clark se webwerf by:
https://daggacouple.co.za/
https://www.youtube.com/user/thedaggacouple
https://fieldsofgreenforall.org.za/
https://www.youtube.com/user/thedaggacouple