Kanada is nou ook ‘n wettige dagga land.

Na 90 jaar se verbod op dagga het die regering 52-29 ten gunste van wettige dagga vir ontspannings gebruik gestem.

Dit maak hulle die eerste G7 land – Ryk land- om dit te wetting.

Alhoewel 9 state in die VSA reeds wettige ontspannings dagga he, bly dit steeds ‘n federale oortreding en mag dit nie tussen state vervoer word nie.

Uruguay was eerste met wettige dagga vir ontspanning al in 2014 gewees maar hulle tel nie onder die G7 lande nie.

Kom ons hou duim vas dat Suid Afrika bennekort sal volg.

Lees gerus meer by:
https://www.cnbc.com/2018/06/19/canada-approves-recreational-use-of-marijuana.html


0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.