Ons is nie dwelm verslaafdes nie.

Ons is mense wat die plant op een of ander manier ontdek het en gevind het dat ons meer uit die plant kan kry as slegs ‘n ontspannende middag of aand.

Hierdie webwerf is gebou om met jou te deel wat ons sover geleer het.

Keep an open Mind.

Kategorië: Algemeen

0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.