Cannabutter is die maklikste manier om met dagga te begin eksperimenteer.
Dis nou natuurlik as jy nie daarvan hou om dit te rook nie.
Dit kan in enige resep gebruik word wat botter bevat.  Dit kan met botter, Coconut Butter of selfs net gewone olie soos Olyf Olie gemaak word.

Dit is eintlik baie maklik en daar is meer as een manier om dit te doen.
High Times het ‘n oulike reeks videos oor wat die beste manier is om dit te maak.

Hier is die skakels.
Loer en besluit self.