Dagga eetgoed is meer as net die dagga koekies wat almal van praat.

Daar is letterlik duisende eet goedjies wat jy kan maak met dagga as bestanddeel.

Dit is natuurlik ideaal vir mense wat nie hou vaan rook nie.

Dagga eetgoed het ‘n ander uitwerking as wanneer jy dit rook.  Begin altyd met ‘n klein happie.  Dit kan nogal onaangenaam wees as jy te laat besef dat jy dalk nie die 2de koekie moes geëet het nie.
Dit vat ook gewoonlik tussen 1 en 2 ure om in te skop so wees geduldig.

 

 

 

 

 

 

 

 

Kyk gerus na die video wanneer jy besluit om met dagga eetgoed te begin speel.
As jy jou eetgoed reg kry, kan dit ‘n baie lekker ervaring wees.

Het jy ‘n lekker resep?
Stuur dit vir ons.  As ons daarvan hou sal ons dit dalk op die webwerf plaas.
geblaas@bjed.co.za