Politiek
18 September – Wettig Uiteindelik
Op 18 September 2018 het die Grondwetshof ‘n uitspraak gemaak. Dagga is nou wettig vir persoonlike gebruik. Wat beteken dit? Wel om op te som: Jy mag dagga by jou huis groei. Jy mag dagga in privaat rook. Jy mag klein hoeveelhede aan jou persoon hê. Wat jy Nie mag Read more…