4:20

Ons nader op die stadium 4:20. 4:20 kan verwys na ‘n tyd van die dag if na 4 April. Dit is in sekere plekke in die wêreld ‘n dagga vakansie dag waar mense bymekaar kom om saam dagga te gebruik, musiek te luister en meer te leer oor navorsing, nuwe Read more…

April fools 2018

Sover kon ek nog net die een storie opspoor oor dagga. Ek dink dit was ‘n goeie een. Gaan lees gerus by: Vaaldriehoek kry dalk eerste daggaparke http://vaalweekblad.com/30343/vaaldriehoek-kry-dalk-eerste-daggaparke/

Ons Storie

Ons is nie dwelm verslaafdes nie. Ons is mense wat die plant op een of ander manier ontdek het en gevind het dat ons meer uit die plant kan kry as slegs ‘n ontspannende middag of aand. Hierdie webwerf is gebou om met jou te deel wat ons sover geleer Read more…