Ons nader op die stadium 4:20.

4:20 kan verwys na ‘n tyd van die dag if na 4 April. Dit is in sekere plekke in die wêreld ‘n dagga vakansie dag waar mense bymekaar kom om saam dagga te gebruik, musiek te luister en meer te leer oor navorsing, nuwe studies en produkte.

Daar behoort baie sprake te wees in sekere kringe oor planne en gebeurtenisse op 4:20.

4:20 het sy oorsprong in meer as een storie of mite. Dit is wel seker dat 4:20 in Amerika ontstaan het.

Die Waldos

Daar was n groepie vriende in San Rapheal High School in California wat hulself die Waldos genoem het. Een van hulle se broer het n klein dagga plantasie gehad in die onringende woude. Hy was egter baie bang dat hy gevang sou word. Hy het vir die groep ‘n kaart gegee en hulle toestemming gegee om dit te gebruik as hulle wou.

Die skool het n standbeeld van Louis Pasteur en hulle het afgespreek om mekaar daagliks by die standbeeld te ontmoet. Om 4:20.

Hulle het dan in die woud in gegaan en gaan rook.

Een van die Waldos se broer was n vriend van ‘The Greatful Dead’ lede en die term 4:20 het onder die ‘band’ se lede versprei. Teen 1990 was dit gebruik as ‘n datum om ‘n ‘Dagga Dag’ om mense meer bewus te maak van die voordele van dagga.

Gaan lees grus meer by:

https://www.leafly.com/news/lifestyle/the-long-strange-history-of-420-the-global-cannabis-holiday

www.cnbc.com/2017/04/20/the-origins-of-420-marijuanas-high-holiday.html

In Suid Afrika is daar ook ‘n paar van die tiepe gebeurtenisse op ‘Dagga Dag 4:20’.

D’Day

As daar een naby jou is, laat weet.

Dan sit ek hom op die blad.

Wysiging:
Om te sien hoe D-Day gelyk het, gaan loer na die Facebook Blad.
Ons was nie daar nie maak ons hoor dit was ‘n “BLAZE”

D-Day fotos


0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.