Op 18 September 2018 het die Grondwetshof ‘n uitspraak gemaak.

Dagga is nou wettig vir persoonlike gebruik.

Wat beteken dit?

Wel om op te som:

  • Jy mag dagga by jou huis groei.
  • Jy mag dagga in privaat rook.
  • Jy mag klein hoeveelhede aan jou persoon hê.

Wat jy Nie mag doen Nie:

  • Kinders mag nie bloodgestel word aan dit nie.
  • Jy mag dit nie koop of verkoop nie.
  • Jy mag die NIE in publieke plekke gebruik nie.
  • Jy mag nie groot hoeveelhede dagga by jou hê nie.

Die hof het nie hoeveelhede voorgeskryf nie maar het dit wel verwys na ‘n ander hof.

Dit is ‘n oorwinning vir gebruikers in Suid Africa.

 

Vir meer inligting gaan loer by?

ConCourt Cannabis Judgment: What was the reasoning and what does it mean?

Smoking dagga is being decriminalised, but you can still be fired for it – maybe

Kategorië: Politiek

0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.